Kostelik met Chrizane - My Gesondheidsreis
Tuis
My Gesondheidsreis
    Waaroor gaan Kostelik?
    Wie is Chrizane
Resepte
    Ontbyt
    Hoofmaal
    Bykosse
Kostelik met Chrizane - My Gesondheidsreis
  • Tuis
  • My Gesondheidsreis
    • Waaroor gaan Kostelik?
    • Wie is Chrizane
  • Resepte
    • Ontbyt
    • Hoofmaal
    • Bykosse
  • Recent posts
  • Popular posts
Hoofmaal•Resepte

Oosterse hoenderfrikadelle met koriander- en koolslaai

19/07/2019 by Chrizane Recipe rating:
Ek is mal oor hoendermaalvleis! Dit is een van die mees veelsydige bestanddele aangesien dit maklik en vinnig is om voor te berei. Ek verkies hoendermaalvleis omdat dit makliker is...
Share:
Reading time: 1 min
Blog•Leefstyl

3 maniere om jou gesin in jou goeie gewoontes te betrek

07/07/2019 by Chrizane 3 Comments
Geen gesonde dieet- of leefstylverandering is volhoubaar sonder harde werk en ’n groot kopskuif nie. Maar hoe gemaak as jóú kop reg is en die mense om jou s’n nie?...
Share:
Reading time: 5 min
Blog•Reis

Ek het 280km ver in Portugal en Spanje gestap! 5 lesse wat ek geleer het

29/05/2019 by Chrizane 3 Comments
Het jy geweet dat mediese dokters in Skotland nou amptelik “tyd in die natuur” as terapie kan voorskryf? Ek kan getuig van die voordele! My onlangse reis na Portugal en...
Share:
Reading time: 5 min
Ontbyt•Resepte

Piesangmeel-plaatkoekies [gluten- en suiwelvry]

13/12/2018 by Chrizane Recipe rating:
Het jy al ooit iets ontdek wat só ongelooflik is dat jy dit nie met enigiemand wil deel nie? Gelukkig vir jou kan ek nie sommer ’n goeie geheim bewaar...
Share:
Reading time: 3 min
Bykosse•Resepte

Eiervrug met chilli en kasjoeneute

02/12/2018 by Chrizane Recipe rating:
Een van my gunsteling weeklikse uitstappies behels ’n rit na die bombas (vulstasie) om vars kasjoeneute te koop. Ons verkies dit bo winkelneute, want dis volop en baie goedkoper! Jy...
Share:
Reading time: 2 min
Bykosse•Resepte

Eiervrug met chilli en kasjoeneute

by Chrizane Recipe rating:
Een van my gunsteling weeklikse uitstappies behels ’n rit na die bombas (vulstasie) om vars kasjoeneute te koop. Ons verkies dit bo winkelneute, want dis volop en baie goedkoper! Jy...
Share:
Reading time: 2 min
Ontbyt•Resepte

Piesangmeel-plaatkoekies [gluten- en suiwelvry]

13/12/2018 by Chrizane Recipe rating:
Het jy al ooit iets ontdek wat só ongelooflik is dat jy dit nie met enigiemand wil deel nie? Gelukkig vir jou kan ek nie sommer ’n goeie geheim bewaar...
Share:
Reading time: 3 min
Blog•Reis

Ek het 280km ver in Portugal en Spanje gestap! 5 lesse wat ek geleer het

29/05/2019 by Chrizane 3 Comments
Het jy geweet dat mediese dokters in Skotland nou amptelik “tyd in die natuur” as terapie kan voorskryf? Ek kan getuig van die voordele! My onlangse reis na Portugal en...
Share:
Reading time: 5 min
Blog•Leefstyl

Jou maklike gids tot geen plastiek

23/07/2019 by Chrizane No Comments
Ek wens daar was ’n maklike oplossing vir geen plastiek! Die maand is al weer amper verby en ek gaan jou nie verbaas met skokfeite oor plastiek en die verwoesting...
Share:
Reading time: 3 min
Blog•Leefstyl

Plastiek, gifstowwe en jou gewig

22/07/2019 by Chrizane 2 Comments
As gewigsverlies eenvoudig oor minder eet en meer oefen gegaan het, het ons almal met meer entoesiasme aan ’n halwe hoenderborsie of vyf amandels gesmul. As dit tog net so...
Share:
Reading time: 4 min
Hoofmaal•Resepte

Oosterse hoenderfrikadelle met koriander- en koolslaai

19/07/2019 by Chrizane Recipe rating:
Ek is mal oor hoendermaalvleis! Dit is een van die mees veelsydige bestanddele aangesien dit maklik en vinnig is om voor te berei. Ek verkies hoendermaalvleis omdat dit makliker is...
Share:
Reading time: 1 min
Blog•Leefstyl

Wil jy vegan word? Alles wat jy moet weet oor Vitamien B12 en proteïene

07/06/2020 by Chrizane No Comments
Hierdie post is opgedra aan al my followers wat nuuskierig en onseker is oor vegan word. Ek het in my vorige post gesels oor gesond vegan wees en ‘n heerlike...
Share:
Reading time: 4 min
Blog•Leefstyl

Wenke vir hardlywigheid + WEN ’n groot boks Güdsheet toiletpapier!

18/04/2020 by Chrizane No Comments
Opelyf, stoelgang, drol, kak. Jammer tannie, dis tyd om oor poef te praat. Jy het hoogs waarskynlik al voorheen wenke vir hardlywigheid op Google nageslaan. Afrikaans is darem ’n wonderlike,...
Share:
Reading time: 7 min
Blog•Leefstyl

Verbeter jou spysvertering met goeie (en goedkoop) gewoontes

07/05/2020 by Chrizane No Comments
Ek het in my vorige blog post gesels oor hardlywigheid en waarom elke tweede vrou ’n boksie Movicol in haar kombuis- of badkamerkassie wegsteek. Swak spysvertering (soos gas, sooibrand, diarieë...
Share:
Reading time: 5 min
Load more posts
Page 2 of 2«12

Bem Vindo | Welkom!

Hallo vanuit Mosambiek! Hier praat ons Portugees en Bem Vindo beteken "welkom". KOSTELIK is my nuwe aanlyn hoekie waar ek ’n realistiese, inklusiewe en positiewe boodskap oor kos en gesondheid met jou wil deel.

Gratis resepte, wenke en nuus

Volg my

Soek

My verantwoordelikheid teenoor jou

Alle inligting op Kostelik.com is saamgestel om jou te help om beter algehele gesondheid te handhaaf. Ek is nie ‘n mediese praktisyn, dokter of dieetkundige nie. Die inligting op hierdie blog is slegs vir die doel om jou kennis te verbreed. Hier skryf ek geen bepaalde dieetplan of leefwyse voor nie. Enige wenke, voorstelle of raad is slegs om jou te help om na optimale gesondheid te streef. Mediese toestande, siektes of kwale kan egter slegs deur ‘n gekwalifiseerde mediese praktisyn (soos jou dokter) aangespreek word. Ek studeer egter tans vir ‘n diploma in voedingkunde aan die Edison Institute of Nutrition en mag reeds algemene voorstelle vir ‘n beter dieet en leefstyl maak. Alle inligting op Kostelik.com is van toepassing op algemene onderwerpe soos detoksifikasie, spysvertering, assimilasie en eliminasie. Ek stel daarom voor dat jy enige spesifieke mediese kwale met jou dokter bespreek.

Volg my

© 2019 kopiereg Kostelik // Alle regte voorbehou
Ontwerp deur Premiumcoding