Kostelik met Chrizane - My Gesondheidsreis
Tuis
My Gesondheidsreis
    Waaroor gaan Kostelik?
    Wie is Chrizane
Resepte
    Ontbyt
    Hoofmaal
    Bykosse
Kostelik met Chrizane - My Gesondheidsreis
  • Tuis
  • My Gesondheidsreis
    • Waaroor gaan Kostelik?
    • Wie is Chrizane
  • Resepte
    • Ontbyt
    • Hoofmaal
    • Bykosse
Browsing Category
neute
Bykosse•Resepte

Eiervrug met chilli en kasjoeneute

02/12/2018 by Chrizane Recipe rating:
Een van my gunsteling weeklikse uitstappies behels ’n rit na die bombas (vulstasie) om vars kasjoeneute te koop. Ons verkies dit bo winkelneute, want dis volop en baie goedkoper! Jy...
Share:
Reading time: 2 min
Load more posts

Bem Vindo | Welkom!

Hallo vanuit Mosambiek! Hier praat ons Portugees en Bem Vindo beteken "welkom". KOSTELIK is my nuwe aanlyn hoekie waar ek ’n realistiese, inklusiewe en positiewe boodskap oor kos en gesondheid met jou wil deel.

Gratis resepte, wenke en nuus

Volg my

Soek

My verantwoordelikheid teenoor jou

Alle inligting op Kostelik.com is saamgestel om jou te help om beter algehele gesondheid te handhaaf. Ek is nie ‘n mediese praktisyn, dokter of dieetkundige nie. Die inligting op hierdie blog is slegs vir die doel om jou kennis te verbreed. Hier skryf ek geen bepaalde dieetplan of leefwyse voor nie. Enige wenke, voorstelle of raad is slegs om jou te help om na optimale gesondheid te streef. Mediese toestande, siektes of kwale kan egter slegs deur ‘n gekwalifiseerde mediese praktisyn (soos jou dokter) aangespreek word. Ek studeer egter tans vir ‘n diploma in voedingkunde aan die Edison Institute of Nutrition en mag reeds algemene voorstelle vir ‘n beter dieet en leefstyl maak. Alle inligting op Kostelik.com is van toepassing op algemene onderwerpe soos detoksifikasie, spysvertering, assimilasie en eliminasie. Ek stel daarom voor dat jy enige spesifieke mediese kwale met jou dokter bespreek.

Volg my

© 2019 kopiereg Kostelik // Alle regte voorbehou
Ontwerp deur Premiumcoding